build a website for free

1ste Generasie

Volle Name: Claes Prinsloo [2,3,4]
Ook bekend as: Nicolaas Prinsloo of Claas Princeloo
Verwantskap: Seun van die Setlaar Adriaan Prinsloo
 
Geboortedatum: ongeveer 1686 [2]
Plek van geboorte: Kaapstad, Kaap de Goede Hoop [2]
Google Maps koördinate:
 
Datum gedoop: Sondag 11 Augustus 1686 [2]
Plek van Dope: Kaapstad (waarskynlik die NGK Groote Kerk)
Google Maps koördinate: -33.924760,18.420929
 
Datum van afsterwe: 1727 [2]
Plek van afsterwe: Plaas Schoon Oort, Groote Paardenberg [2]
Google Maps koördinate: nie seker
Ouderdom by afsterwe: ongeveer 41 jaar
 
Plek begrawe: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
__________

www.wikitree.com Profiel id:  Gerrits-391 
www.familysearch.org Profiel id:  LKX3-X5X 
__________

Vader: Adriaan Prinsloo (1646 – 1697) [2,3]
Moeder: Alida Claasen (1650 – 1705) [2]
__________
 
Gade - 1ste huwelik: Petronella Van Staden [2,3]
Datum van huwelik: Dinsdag 1 Oktober 1709 [2,3]
Plek van huwelik: Kaap de Goede Hoop (Kaapstad)
Google Maps koördinate: waarskynlik NGK de Groote Kerk -33.924760,18.420929   
Geboortedatum: ongeveer 1692 [2,3,4]
Plek van geboorte: Kaap de Goede Hoop (Kaapstad)
Google Maps koördinate:   
Datum van afsterwe: Woensdag 18 Februarie 1739 [2,3,4]
Plek van afsterwe: Drakenstein (Paarl)
Google Maps koördinate: ongeveer -33.745920,18.962711
Ouderdom by afsterwe: ongeveer 47 jaar

Kinders:
1 Hendrik Prinsloo 1710 - 1770 Dope 31/05/1710 [2,3,4]
2 Marthinus Prinsloo 1713- ? Dope 14/05/1713 [2,3,4]
3 Willem Prinsloo 1715- 1781 Dope 05/05/1715 [2,3,4]
4 Aletta Catharina Prinsloo 1720 - ? Dope 11/08/1720 [2,3,4]
5 Joachim (of Jochúm) Prinsloo 1717 - ? Dope 21/11/1717 [2,3,4]
6 Nicolaas (of Claas) Prinsloo (2de geslag) 1723 - ? Dope 24/10/1723 [2,3,4]
7 Marthinus Prinsloo 1725 - ? [3,4]

Inligting dui daarop dat die eerste twee kinders, Hendrik en Marthinus op jong ouderdomme oorlede is.
Die 7de kind is toe weer gedoop as “Marthinus” – iets wat gereeld plaasgevind het in die verlede. Die naam Marthinus was waarskynlik ‘n belangrike naam en kom voor in Petronella Van Staden se familie. Haar Pa se naam was Maarten Jans Van Staden terwyl een van haar broers Martinus Van Staden geheet het.

Mobirise