bootstrap website templates

Hieronder kan ons sien hoedat daar vanaf die Prinsloo en Kruger Stamvaders twee bloedlyne ontstaan wat in ongeveer 1836 met mekaar saamsmelt as gevolg van die huwelik tussen Joachem Petrus Prinsloo (Prinsloo 5de Generasie) en Elizabeth Catharina Petronella Kruger (Kruger 4de Generasie).
My Oupa Grootjie, Barend Jacobus Prinsloo word in 1839 uit hierdie huwelik gebore en kry hy die name van sy Oupa, Barend Jacobus Kruger (Kruger 3de Generasie)

Teen die tyd wat die 1ste generasie van die Kruger familie in Suid Afrika gebore word (1726) was die Prinsloo familie alreeds in hul 2de Generasie (1723).  Die Kruger Stamvader, Jacob arriveer in die Caep de Goede Hoop op 29 Januarie 1714 terwyl die Prinsloo Stamvader alreeds in 1697 in die Kaap gesterf het.  Die eerse Prinsloo kind (Generasie 1) is reeds in 1681 gebore.
 
Baie interessant is die feit dat dat my ouers se huwelik weer 'n Prinsloo/Kruger bloedlyn kruising meebring soos wat in 1836 gebeur het.

Die Setlaar

Prinsloo
Arien (Gerritsz)
Dope: 30 Des1646
Sterf: ong. 1697

Gade

Claesz
Aeltie (Alida)
Gebore: 1650
Sterf: Oktober 1705

nvt

nvt

Generasie 1

Prinsloo
Claes ("Nicolaas")
Gebore: 11 Aug 1686
Sterf: ong. 1727

Gade

Van Staden
Petronella
Gebore: voor 1692
Sterf: ong. 18 Feb 1739

Die Setlaar

Kruger
Jacob
Gebore: 28 Jul 1690
Sterf: 29 Okt 1749

Gade

Kemp
Johanna (Jannetjie)
Gebore: Aug 1691
Sterf: 27 Okt 1778

Generasie 2

Prinsloo
Claas ("Nicolaas")
Dope: 24 Okt 1723
Sterf: Nie bekend

Gade

Cordier
Sara
Dope: 28 Jan 1713
Sterf: 1818

Generasie 1

Kruger
Pieter Ernst
Dope: 18 Aug 1726
Sterf: Feb 1783

Gade

Putter
Zacharya
Dope: 23 Sept 1725
Sterf: 25 Okt 1796

Generasie 3

Prinsloo
Joachim
Dope: 07 Jul 1754
Sterf: 1809

Gade

Van Staaden
Aletta Geertruy
Dope: 22 Feb 1765
Sterf: 1809

Generasie 2

Kruger
Pieter Ernst
Gebore: 19 Des 1758
Sterf: 1810

Gade

Van Aswegen
Anna Catharina
Dope: 31 Mrt 03/1765
Sterf: Nie bekend

Generasie 4

Prinsloo
Nicolaas Marthinus
Dope: 23 Okt 1785
Sterf: nie bekend

Gade

Rossouw
Martha Magdalena
Dope: 08 Mei 1791
Sterf: 28 Mrt 1872

Generasie 3

Kruger
Barend Jacobus
Gebore: 21 Jan 1796
Sterf: 31 Des 1842

Gade

Senekal
Anna Magdalena
Gebore: 08 Mrt 1798
Sterf: voor 19 Nov 1822

Generasie 5

Prinsloo
Joachem Petrus
Gebore: 18 Julie 1812
Sterf: 07 Augustus 1893

Gade

Kruger
Elizabeth Catharina Petronella
Gebore: 20 Mei 1817
Sterf: ong. Okt 1861

Generasie 6

Prinsloo
Barend Jacobus
Gebore: 14 Augustus 1839
Sterf: 1 April 1902

Gade

Botha
Petronella Margaretha
Gebore: 15 November 1858
Sterf: 3 Oktober 1918

Generasie 7

Prinsloo
Andries Hendrik Botha
Gebore: 27 September 1884
Sterf: 8 September 1954

Gade

Prinsloo
Sophia Aletta Jacoba
Gebore: 8 September 1898
Sterf: 21 Februarie 1985

Generasie 8

Prinsloo
Nicolaas Marthinus
Gebore: 2 Augustus 1925
Sterf: 24 Februarie 1982

Gade

Kruger
Francina Elizabeth
Gebore: 30 Julie 1925
Sterf: 9 Oktober 2004