free web templates

6de Generasie :

Volle Name: Barend Jacobus Prinsloo [1,6,13]
Ook bekend as: Johannes Prinsloo (volgens ABO rekords) [16]
Verwantskap: My Oupa Grootjie

Geboortedatum: Woensdag 14 Augustus 1839 [6]
Plek van geboorte: Bloemfontein, Oranje Vrystaat [9]
Google Maps koördinate: -29.124869,26.220548
Datum gedoop: Sondag 11 April 1841 [3] (inligting nie gestaaf deur ‘n bron)
Plek van Dope: Pietermaritzburg, Natal [3] (inligting nie gestaaf deur ‘n bron)
Google Maps koördinate: -29.601474,30.379667 (ongeveer)

Datum van afsterwe: Dinsdag 1 April 1902 [6]
Plek van afsterwe: Leeuwkop, distrik Heidelberg, Tvl. Sterf in aksie tydens Anglo-Boere Oorlog [6]
Google Maps koördinate: -26.8617,28.0532 (waarskynlik, maar nie seker of dit die regte plek is nie)
Ouderdom by afsterwe: 62Y, 7M, 2W, 4D
Plek begrawe: Onbekend. Sy naam verskyn op 'n gedenksteen in Bethal se ABO Gedenktuin, Transvaal
Google Maps koördinate: -26.455332,29.462998 (nie seker)
__________

www.wikitree.com Profiel id:  Prinsloo-1188
www.familysearch.org Profiel id:  M59N-NNS
__________

Vader: Joachem Petrus Prinsloo (1812 – 1893) [6,13]
Moeder: Elizabeth Catharina Petronella Kruger (1817 – 1861) [6,13]
__________
 
Gade - 1ste huwelik:  Martha Susanna Magdalena Prinsloo (gebore Prinsloo) [6]
Datum van huwelik: nie bekend
Plek van huwelik: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
Geboortedatum: nie bekend
Plek van geboorte: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
Datum van afsterwe: ong. 1878 [6]
Plek van afsterwe: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
Ouderdom by afsterwe: nie bekend
__________

Kinders:
1 Hester Maria Johanna Prinsloo [6]
2 Petronella Catharina Elizabeth Prinsloo [6]
3 Joachim Petrus Prinsloo 13/03/1874 01/01/1954 [6]
__________     
 
Gade – 2de huwelik:  Petronella Margaretha Botha [5,6]
Datum van huwelik: Maandag 26 April 1880 [9]
Plek van huwelik: Pretoria, Transvaal [9]
Google Maps koördinate: Nie bekend
Geboortedatum: Maandag 15 November 1858 [5]
Plek van geboorte: Schoemansdal, Zoutpansberg (‘n klein nedersetting naby Louis Trichardt)   [6]
Google Maps koördinate: -23.032422,29.717638 (ongeveer)
Datum van afsterwe: Donderdag 3 Oktober 1918 [5]
Plek van afsterwe: Oogiesfontein, Ogies, Transvaal. Begrawe by Familie begraafplaas Oogiesfontein
Google Maps koördinate: -26.025672,29.057309
Ouderdom by afsterwe: 59J, 10M, 2W, 4D

Kinders:
1 Martha Johanna Catharina Prinsloo 10/06/1880 - 18/11/1905 [3,6]
2 Barend Jacobus Prinsloo 16/08/1882 - 24/04/1960 [3,6]
3 Andries Hendrik Botha Prinsloo (7de geslag) 27/09/1884 - 08/09/1954 [1,5,6]
4 Nicolaas Marthinus Prinsloo 25/05/1886 - 28/11/1961 [1,5,6]
5 Petronella Margaretha Carolina Prinsloo ong. 1887 - 24/10/1915 [6]
   
Sibbe:
1 Nicolaas Marthinus Prinsloo 10/04/1837 - 07/06/1904 [6,13]
2 Barend Jacobus Prinsloo 14/08/1839 -01/04/1902 [6,13]
3 Pieter Ernst Prinsloo 21/08/1846 - 24/11/1912 [6,13]
4 Daniël Salomon Prinsloo 23/02/1850 - 10/02/1901 [6,13]
5 Anna Magdalena Prinsloo 06/04/1854 - 06/01/1936 [6,13]
   
Half-Sibbe:
6 Joachim Petrus Prinsloo 14/12/1864 - ? [6,14]
7 Willem Hendrik Prinsloo 25/01/1866 - ? [6,14]
8 Salomon Theodorus Prinsloo 1870 - 19/07/1926 [6]
9 Martha Elisabetha Magdalena Prinsloo 1871 - ? [6]

Mobirise
Mobirise