simple website builder

4de Generasie

Volle Name: Nicolaas Marthinus Prinsloo [2,3,4]
Ook bekend as:
Verwantskap: My Oupa grootjie se Oupa
 
Geboortedatum: voor 23 Oktober 1785 [2,3,4]
Plek van geboorte: Kaap die Goeie Hoop (Kaapstad) [2] (waarskynlik Tulbagh distrik)
Google Maps koördinate:
 
Datum gedoop: 23 Oktober 1785
Plek van Dope: Waveren, Kaap de Goede Hoop (vandag die Tulbagh distrik) [2]
Google Maps koördinate:
 
Datum van afsterwe: 1850 [13]
Plek van afsterwe: nie bekend (waarskynlik dieselfde plek as sy 2de vrou se afsterwe – sien onder)
Google Maps koördinate: nie bekend
Ouderdom by afsterwe: ongeveer 65 jaar
 
Plek begrawe: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
  __________

www.wikitree.com Profiel id:  Prinsloo-610 
www.familysearch.org Profiel id:  K2VF-G45 
  __________

Vader: Joachim Petrus (1754 – 1809) [2,3]
Moeder: Aletta Geertruy Van Staaden (1756 – 1809) [2]
  __________

Gade - 1ste huwelik: Sara Margaretha Oelofse [2,4]
Datum van huwelik: Junie 1809 [2]
Plek van huwelik: Swellendam Kaap Kolonie [2]
Google Maps koördinate: -34.017946,20.446714
Geboortedatum: 1791 [4] 
Plek van geboorte: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend   
Datum van afsterwe: waarskynlik voor November 1811
Plek van afsterwe: nie bekend
Google Maps koördinate:
Ouderdom by afsterwe: nie bekend

Kinders:
Geen kinders. Sara sterf nie lank na hul huwelik
__________
   
Gade – 2de huwelik: Martha Magdalena Rossouw [2,3]
Datum van huwelik: Woensdag 6 November 1811 [2,3]
Plek van huwelik: Kaap de Goede Hoop (Kaapstad) [2]
Google Maps koördinate:
Geboortedatum: Sondag 8 Mei 1791 (datum van dope) [2] 
Plek van geboorte: Tulbagh, Kaap de Goede Hoop [2]
Google Maps koördinate: -33.282297,19.140138 (ongeveer)
Datum van afsterwe: Donderdag 28 Maart 1872 [6] 
Plek van afsterwe: Plaas Vlakfontein, distrik Pretoria (Bronkhorstspruit, Tvl.) [6]
Google Maps koördinate: -25.850183,28.633760 (ongeveer)
Ouderdom by afsterwe: 80 J, 10M, 2W, 6D

Kinders:
1 Joachem Petrus Prinsloo (5de geslag) 18/07/1812 - 07/08/1893 [2,3,4,6]
2 Petronella Maria Prinsloo 21/11/1813 - 14/08/1911 [2,3,4]
3 Aletta Prinsloo 10/11/1815 - ? [2,3,4]
4 Nicolaas Marthinus Prinsloo 12/07/1817 - ? [2,3,4]
5 Martha Magdalena Elisabeth Prinsloo 31/03/1819 - ? [2,3,4]
6 Anna Daniëliena Elizabeth Prinsloo 02/04/1821 - ? [2,4]
7 Martha Magdalena Prinsloo 01/07/1823 - ? [2,3,4]
8 Hester Maria Prinsloo 24/07/1826 - 28/08/1901 [2,3,4,6]
9 Aletta Susanna Catharina Prinsloo 04/12/1829 - 20/07/1901 [2,3,4,6]
10 Daniël Solomon Prinsloo circa 1835 - 20/07/1902 [2,3,4,6]
   
N M Prinsloo & Sibbe:
1 Nicolaas Marthinus Prinsloo  dope 23/10/1785 - ong. 1850 [2,3,4]
2 Solomon Prinsloo 14/10/1787 - 16/04/1878 [3]
3 Joachim Prinsloo D24/10/1790 - ong. Dec 1842 [2]

Mobirise