website templates

3de Generasie

Volle Name: Joachim Prinsloo [2,3,4]
Ook bekend as:
Verwantskap: Agter-Kleinseun van ons Prinsloo Setlaar, A Prinsloo
 
Geboortedatum: voor 7 Julie 1754 [2,3]
Plek van geboorte: Kaap de Goede Hoop (Kaapstad) [2,3]
Google Maps koördinate:
 
Datum gedoop: Sondag 7 Julie 1754 [2,3]
Plek van Dope: Tulbagh, (waarskynlik die NGK Tulbagh) [2]
Google Maps koördinate: -33.282297,19.140138
 
Datum van afsterwe: 1809 [2,3]
Plek van afsterwe: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
Ouderdom by afsterwe: ongeveer 45 jaar
 
Plek begrawe: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend
 __________

www.wikitree.com Profiel id: Prinsloo-74
www.familysearch.org Profiel id: LHQF-N3V
 __________

Vader: Nicolaas Prinsloo (1723 - ?) [2,3,4]
Moeder: Sara Cordier (1713 – 1818) [2,3,4]
 __________

Gade - 1ste huwelik: Aletta Geertruy Van Staaden [2]
Datum van huwelik: Sondag 1 September 1782 [2,3]
Plek van huwelik: nie bekend
Google Maps koördinate: nie bekend 
Geboortedatum: Dope: 22 Februarie 1756 [2]
Plek van geboorte: Swellendam [3] – gedoop in Tulbagh [3]
Google Maps koördinate: ongeveer -34.020740,20.443349 
Datum van afsterwe: 1830 [2,3]
Plek van afsterwe: Swellendam [3]
Google Maps koördinate: ongeveer -34.020740,20.443349
Ouderdom by afsterwe: ongeveer 48 jaar

Kinders:
1 Nicolaas Marthinus Prinsloo (4de geslag) 23/10/1785 - ong. 1850 [2,3]
2 Joachim Prinsloo 24/10/1790 - Des 1842 [2]
3 Salomon Prinsloo 14/10/1787 - 16/04/1878 [3,6]